Afrispeel — 11 Gratis Daaglikse Afrikaanse Speletjies: Boekwurm (Afrikaanse Bookworm), Bek-Slaner, Seeslag (Afrikaanse Battleships), Roosterkoek, WoordWartel (weklikse top 10), Hoogtevrees, Letterval, Vuurspuwer, Letter-Laksman, Biltong en Droëwors, AfriMienie — Oefen Jou Afrikaanse Woordeskat en Huistaal Daagliks

Boekwurm is die Afrikaanse Bookworm speletjie op Afrispeel. Speel die Afrikaanse Boekwurm gratis aanlyn — verbind letters op 'n heksagonale rooster, bou Afrikaanse woorde, en vermy brandende letters. Afrikaans Bookworm game, Bookworm Deluxe in Afrikaans, afrikaanse boekwurm aanlyn, afrikaans letter koppel speletjie.

Afrispeel is die digitale tuiste vir die Afrikaanse gemeenskap. Afrikaanssprekendes wêreldwyd — in Suid-Afrika, Namibië, en die diaspora — gebruik Afrispeel om elke dag in Afrikaans te speel en hul woordeskat te skerp. Afrikaanse woordspeletjies vir taalliefhebbers, skole, gesinne en almal wat die Afrikaanse taal wil koester en bevorder.

Afrikaanse Wordle (Bek-Slaner): raai die 5-letter Afrikaanse woord in 6 pogings, elke dag nuut. Afrikaanse Waffle (Roosterkoek): ruil letters in die 5x5-rooster om alle woorde reg te spel. Afrikaanse Blokkiesraaisel (AfriMienie): daaglikse KI-gegenereerde mini-kruiswoordraaisel in Afrikaans. Alles gratis, alles Afrikaans, alles vir die gemeenskap.