Afrispeel — Afrikaanse Speletjies, Woordspeletjies & Taalspeletjies
Afrispeel bied 15 gratis Afrikaanse woordspeletjies en opvoedkundige taalspeletjies om daagliks jou Afrikaanse woordeskat en taalvaardighede op te skerp. Skakel asseblief JavaScript aan om te speel. /
Read this page in English.
Gratis Afrikaanse Speletjies op die Hoofskerm
- Bek-Slaner — Afrikaanse Wordle daaglikse 5-letter woordraaisel
- Roosterkoek — Afrikaanse Waffle 5×5 letterrooster met daaglikse ruilings
- WoordWartel — Afrikaanse Boggle teen die klok met 'n globale weeklikse ranglys
- Boekwurm — Afrikaanse Bookworm heksagonale woordspeletjie met edelstene en brandende letters
- Hoogtevrees — Afrikaanse woordtoring teen die klok
- Letterval — Afrikaanse vallende-letters woordspeletjie met kettingreaksies
- Vuurspuwer — Afrikaanse samestellings woordspeletjie met die Hitte-Meter
- Letter-Laksman — Afrikaanse Hangman / galgspeletjie met 3 gekureerde woorde daagliks
- AfriMienie — Daaglikse Afrikaanse mini-blokkiesraaisel en Blokkiesraaisel Hulp
- Biltong en Droëwors — Afrikaanse Kruisies en Nulletjies intyds 1v1 teen 'n maat
- Seeslag — Afrikaanse Battleships 1v1 vloot-oorlog teen vriende
- Strafskop — Afrikaanse sokker penalty shootout teen rekenaar of vriende
- Stapelval — Afrikaanse Tetris vallende neonblokke met weeklikse ranglys
- Piesangoorlog — Afrikaanse Gorillas 1v1 artilleriespeletjie oor die stadsiluet
- Kwas & Kopkrap — Afrikaanse Pictionary teken-en-raai speletjie 1v1
Ander Speletjies & Susterswerwe