Verkiesing in syfers
Die nasionale kiesersopkoms vir hierdie verkiesing is 52%, wat ’n toename van 6,1 persentasiepunte verteenwoordig teenoor die opkoms van 45,9% wat tydens die plaaslikeregeringsverkiesing van 2021…
Stoepnuus · Afrispeel
Maandag 9 November 2026 · Bygewerk 01:15
Hier is vandag se Afrikaanse nuus op een blad. Afrispeel versamel elke kwartier die jongste opskrifte van Afrikaanse nuusbronne — Maroela Media, Pretoria FM, NovaNews se plaaslike koerante, LitNet, Rooi Rose en AgriOrbit — en sorteer dit volgens onderwerp, van Suid-Afrikaanse aktualiteit en sport tot landbou, sake en goeie nuus.
Tik op ’n opskrif om die volle berig by die uitgewer te lees, of kies ’n afdeling hieronder vir net die nuus wat jou interesseer. Wil jy die nuus persoonlik hê? Maak Stoepnuus oop: dit leer wat jy graag lees en wys volledige berigte reg in die Afrispeel-toep.
Die nasionale kiesersopkoms vir hierdie verkiesing is 52%, wat ’n toename van 6,1 persentasiepunte verteenwoordig teenoor die opkoms van 45,9% wat tydens die plaaslikeregeringsverkiesing van 2021…
Eben Etzebeth het al amper 150 toetse agter sy naam en hy lewer altyd sy beste wanneer hy die Springbok-trui aan het. Sy fisieke spel sal veral welkom teen die vurige Fransmanne wees.
Pres. Cyril Ramaphosa het politieke partye Sondagaand gemaan om hul verskille opsy te skuif en stabiele munisipale regerings te vorm wat inwoners se belange bo politieke gewin stel.
’n Ondersoek deur die polisie se taakspan vir politieke moorde het tot nóg ’n inhegtenisneming gelei ná die moord op die voormalige burgemeester van Knysna.
Op 37-jarige ouderdom het Simon Harmer ’n deurslaggewende rol in die Proteas se onlangse reeksoorwinning teen Australië gespeel, terwyl hy verlede jaar beter as Indië se draaiers in hul eie toestande…
Onder die ses mense wat op die plein dood is, was ’n Britse burger. Burgers van Oostenryk, Brittanje, Duitsland, Portugal en Rusland was onder die beseerdes.
Ná ’n ingrypende transformasie, ’n noodoperasie en maande se fisieke en emosionele uitdagings, is Irene-Louise van Wyk terug – sterker en meer vasbeslote as ooit om nie toe te laat dat terugslae haar…
Pres. Cyril Ramaphosa sal Sondagaand by die OVK se uitslagsentrum in Midrand wees wanneer die uitslae van die munisipale verkiesing amptelik bekend gemaak word.
Die Japanse spens van Springbokke is vinnig besig om leeg te loop, maar dit is alles in belang van Suid-Afrikaanse rugby. Een vir een kom dis spelers huis toe.
Vanjaar se verkiesing het wel volledig oor Trump gegaan en kiesers het teen Trump gestem, skryf Jaco Kleynhans.
’n Polisiebeampte in siviele klere word ondersoek ná 'n onderonsie met 'n afleweringsbestuurder.
Daar is nie veel swakplekke in Carlos Alcaraz se tennismondering nie, maar Ben Shelton se vurige afslaanwerk kan enige speler laat bontstaan.
’n Joernalis se vraag oor bosbessies het op sosiale media opspraak gewek. Nou beplan die minister van justisie regstappe teen ’n Facebook-gebruiker.
Pres. Cyril Ramaphosa het glo ná die ANC se swak vertoning in die munisipale verkiesing die moontlikheid geopper om as president van die party te bedank.
In 2026 vier Artscape (voorheen die Nico Malan-teater) sy 55ste bestaansjaar. Die legendariese dramaturg Adam Small, wie se Kanna hy kô hystoe vir die eerste keer op dié verhoog opgevoer is, sou…
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) beoog om Sondag om 18:00 die finale uitslag van die munisipale verkiesing bekend te maak, terwyl die laaste besware en uitstaande uitslae afgehandel word.
Die UDM sal die saak dringend na die taakspan vir die ondersoek na politieke moorde (PKTT) verwys en versoek dat dit gespesialiseerde aandag geniet.
Nieu-Seeland staar moontlik weke, selfs maande, se politieke onderhandelinge in die gesig nadat Saterdag se naelskraapse verkiesing geen duidelike wenner opgelewer het nie.
’n 40-jarige man is Vrydagoggend by ’n busdepot in Bellville in hegtenis geneem nadat die polisie sowat 5 000 Mandrax-tablette met ’n geraamde straatwaarde van R250 000 in sy besit gevind het.
“Ons weet dat ons baie beter sal moet speel as ons mededingende rugby teen Frankryk en Ierland wil opdis.”
’n 37-jarige man is Saterdag tydens die Kaapsehoop-marathon in Mpumalanga dood nadat hy op die roete ineengestort het.
Die Spanjaard Jon Rahm het ’n voorsprong van een hou voor Sondag se laaste ronde van die Abu Dhabi-toernooi, maar sy Ryderbeker-spanmaats Tyrrell Hatton en Rory McIlroy was kort op sy hakke.
Vier mans is Saterdagaand by die Bellville-taxistaanplek in die Wes-Kaap doodgeskiet, terwyl nog ’n man en ’n sewejarige kind gewond is.
Die 16-jarige Majoleeh Muller van die Hoër Meisieskool Paarl het met haar navorsing oor voedselvermorsing nie net ’n toekenning in die VSA ontvang nie, maar ook ontdek dat landbou veel meer behels as…
Bewerings dat bande met AfriForum en Solidariteit Afrikaners se kanse op vlugtelingstatus in die VSA kan benadeel, word deur AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, verwerp.
“Ek het met niks begin nie. As jy ’n wil het, het jy reeds die motivering. Jy moet net hard werk en daarmee aanhou."
Vyf jaar ná hul seuntjie Jan Nathaniël se verdrinking, vertel Jannie en Ronel du Plessis hoe hulle met die gemis saamleef en waarom die pyn nooit heeltemal weggaan nie.
’n Kunstenaar wat in Pretoria grootgeword het, het saam met Porsche se ontwerpers gewerk om ’n unieke sportmotor te skep ter viering van die handelsmerk se 75ste bestaansjaar in Australië.
Die aktrise en komediant Marion Holm hou haar lyf sepiester en is nou in die gewilde kykNET-sepie “Binnelanders” te sien. Sy het met Mizanne van Wyk daaroor gesels.
“Die staat swyg. Hy het steeds nie die navorsing, data of besluitneming openbaar gemaak waarop sy plan berus om wetsgehoorsame burgers die reg op ’n vuurwapenlisensie vir selfverdediging te ontneem…
Die vrugte wat die All Blacks en die Springbokke tydens die onlangse Greatest Rivalry-reeks gepluk het, het dié twee swaargewigte van die Suidelike Halfrond ’n groot voordeel bo hul teenstanders uit…
Vir een Italiaanse sjef in Australië was die antwoord só onwrikbaar dat dit hom uiteindelik sy werk gekos het.
Die Springbokke was Saterdagmiddag té goed, té sterk en té vinnig vir die stomme Italianers gewees.
“Ons kan egter nie nou al aan bonuspunte dink wanneer ons nog nie eens die wedstryd gewen het nie. Ons speel teen Italië op sy tuisveld en ons weet hoe moeilik dit was toe ons verlede jaar hier…
Dié aankondiging plaas ook ’n groot vraagteken oor die reeks se beplande terugkeer na Suid-Afrika in April aanstaande jaar.
Stoepnuus is jou persoonlike Afrikaanse voorblad. Kies onderwerpe soos sport, landbou of goeie nuus, lees volledige berigte reg in die Afrispeel-toep waar die uitgewer dit deel, of swiep in Flits-modus vinnig deur die opskrifte. Hoe meer jy lees, hoe beter leer Stoepnuus wat jy wil sien.
Waar plaaslike Afrikaanse publikasies minder oor internasionale gebeure, wetenskap of tegnologie berig, vul Stoepnuus vir aangemelde lesers en toep-gebruikers die leemtes aan met sorgvuldig geselekteerde berigte wat na natuurlike Afrikaans vertaal word. Verken ons toegewyde afdelings vir Wêreldnuus in Afrikaans en Wetenskap & Tegnologie in Afrikaans.
Elke berig gaan eers deur streng ontdubbeling sodat oorspronklike Afrikaanse verslaggewing altyd voorkeur kry. Waar ’n berig uit Engels vertaal word, word alle syfers en eiename geverifieer, ’n duidelike ‘Vertaal’-etiket vertoon, en direk na die oorspronklike uitgewer geskakel — ’n ryk bron van alledaagse afrikaanse woorde vir ons afrikaanse opvoedkundige speletjies, afrikaanse taalspeletjies en afrikaanse taal speletjies.
Daaglikse Afrikaanse nuus is goeie leesstof vir jou woordeskat — en Afrispeel se gratis afrikaanse woordspeletjies help jou om daardie afrikaanse woorde te onthou. Ons afrikaanse taalspeletjies (of afrikaanse taal speletjies) is ook afrikaanse opvoedkundige speletjies vir skole en tuisonderrig.
Hier op Afrispeel se Afrikaanse nuusblad. Ons versamel elke kwartier die jongste opskrifte van Afrikaanse nuusbronne soos Maroela Media, Pretoria FM, NovaNews, LitNet en Rooi Rose, sorteer dit volgens onderwerp en skakel direk na die volle berig by die uitgewer. Dit is gratis en jy hoef nie in te teken om die opskrifte te lees nie.
Maroela Media (nuus, sport, landbou, vermaak, leefstyl, kos, reis en boeke), Pretoria FM, NovaNews (die Afrikaanse nuus van Novus Media se plaaslike koerante soos Bloemnuus, Eikestadnuus en Paarl Post), LitNet, Rooi Rose en AgriOrbit. Elke opskrif word aan die oorspronklike uitgewer toegeskryf en skakel na hul webwerf.
Ongeveer elke 15 minute. Die tyd van die laaste bywerking staan bo-aan die blad, en elke berig wys hoe lank gelede dit verskyn het.
Stoepnuus is Afrispeel se persoonlike Afrikaanse nuusvoer. Kies jou onderwerpe, lees volledige berigte reg in die toep waar die uitgewer dit in hul nuusvoer deel, en swiep in Flits-modus regs vir meer en links vir minder. Stoepnuus leer wat jy graag lees en sit dit bo-aan jou voorblad.
Ja. Wie daagliks Afrikaanse nuus lees, sien nuwe afrikaanse woorde in hul regte konteks — die perfekte aanvulling op afrikaanse woordspeletjies soos Bek-Slaner (ons afrikaanse wordle), Roosterkoek (afrikaanse waffle) en WoordWartel (afrikaanse boggle).
Ja. Al Afrispeel se afrikaanse speletjies is gratis: afrikaanse taalspeletjies (of afrikaanse taal speletjies), blokkiesraaisels en woordraaisels vir oud en jonk. Onderwysers en tuisskool-ouers kan hierdie nuusblad saam met ons afrikaanse opvoedkundige speletjies gebruik vir leesbegrip en woordeskat.
Ja. Wanneer jy aangemeld is of die Android-toep gebruik, vul Stoepnuus ons plaaslike Afrikaanse berigte aan met geselekteerde wêreld-, tegnologie- en sakeberigte wat na natuurlike Afrikaans vertaal word — met ’n duidelike ‘Vertaal’-etiket en ’n direkte skakel na die oorspronklike bron. Elke berig brei jou kennis van afrikaanse woorde uit vir ons afrikaanse opvoedkundige speletjies, afrikaanse taal speletjies en afrikaanse speletjies.
Opskrifte en kort opsommings kom uit die openbare nuusvoere van Maroela Media, Pretoria FM, NovaNews, LitNet, Rooi Rose, AgriOrbit. Elke berig behoort aan sy uitgewer en skakel na die oorspronklike; Afrispeel kies en sorteer net die opskrifte.