Eben opgeroep na Bokkamp in Frankryk
Eben Etzebeth het al amper 150 toetse agter sy naam en hy lewer altyd sy beste wanneer hy die Springbok-trui aan het. Sy fisieke spel sal veral welkom teen die vurige Fransmanne wees.
Stoepnuus · Afrispeel
Maandag 9 November 2026 · Bygewerk 01:15
Al die sportnuus in Afrikaans: die Springbokke en Suid-Afrikaanse rugby, die Proteas se krieket, atletiek, sokker, gholf, tennis en skolesport. Hier vind jy die jongste sportberigte van Afrikaanse nuusbronne, sodra dit verskyn.
Volg jy net een sport? Kies Sport in Stoepnuus en swiep regs op die stories wat jy wil lees — die voer leer jou smaak en sit jou gunsteling-sport bo-aan.
Eben Etzebeth het al amper 150 toetse agter sy naam en hy lewer altyd sy beste wanneer hy die Springbok-trui aan het. Sy fisieke spel sal veral welkom teen die vurige Fransmanne wees.
Op 37-jarige ouderdom het Simon Harmer ’n deurslaggewende rol in die Proteas se onlangse reeksoorwinning teen Australië gespeel, terwyl hy verlede jaar beter as Indië se draaiers in hul eie toestande…
Die Japanse spens van Springbokke is vinnig besig om leeg te loop, maar dit is alles in belang van Suid-Afrikaanse rugby. Een vir een kom dis spelers huis toe.
Daar is nie veel swakplekke in Carlos Alcaraz se tennismondering nie, maar Ben Shelton se vurige afslaanwerk kan enige speler laat bontstaan.
“Ons weet dat ons baie beter sal moet speel as ons mededingende rugby teen Frankryk en Ierland wil opdis.”
’n 37-jarige man is Saterdag tydens die Kaapsehoop-marathon in Mpumalanga dood nadat hy op die roete ineengestort het.
Die Spanjaard Jon Rahm het ’n voorsprong van een hou voor Sondag se laaste ronde van die Abu Dhabi-toernooi, maar sy Ryderbeker-spanmaats Tyrrell Hatton en Rory McIlroy was kort op sy hakke.
Die vrugte wat die All Blacks en die Springbokke tydens die onlangse Greatest Rivalry-reeks gepluk het, het dié twee swaargewigte van die Suidelike Halfrond ’n groot voordeel bo hul teenstanders uit…
Die Springbokke was Saterdagmiddag té goed, té sterk en té vinnig vir die stomme Italianers gewees.
“Ons kan egter nie nou al aan bonuspunte dink wanneer ons nog nie eens die wedstryd gewen het nie. Ons speel teen Italië op sy tuisveld en ons weet hoe moeilik dit was toe ons verlede jaar hier…
Dié aankondiging plaas ook ’n groot vraagteken oor die reeks se beplande terugkeer na Suid-Afrika in April aanstaande jaar.
Dit was ’n uiters teleurstellende aand vir Argentinië, wat ná 12 pogings steeds nie daarin kon slaag om Ierland op sy tuisveld te klop nie.
Die 37-jarige McIlroy het Vrydag met die beste telling van die dag afgesluit en sy algehele telling op 11 houe onder baansyfer te staan te bring.
Net 0,1 sekonde! Só min het twee jong Suid-Afrikaners van hul Portugese teenstanders geskei toe hulle wêreldgoud verower het.
“Ek het aan die bestuur van Toyota Verblitz verduidelik dat ek nie van my gesin in die komende seisoen geskei wil wees en heen weer tussen Japan en Suid-Afrika reis nie. Hulle het begrip vir my…
“Jy bou nie ’n huis van die dak af ondertoe nie; jy bou hom van die fondament boontoe,” verduidelik Willem Strauss. Nou word daar duim vasgehou dat die senior span in die juniors se bekerwenspore kan…
Eindronde-sukses in die Nasieskampioenskap is die Springbokke se hoofdoelwit, maar vir eers is die spelers se volle aandag op die Italianers in Turyn.
“Ek het nooit gevoel dat [die nommersewetrui] net aan my behoort nie, maar vir 23 jaar het ek die voorreg geniet én die verantwoordelikheid gehad om dit te dra.”
Die Sharks het bevestig dat Manie Libbok van Julie volgende jaar weer rugby in Durban gaan speel.
By die vyfde jaarlikse Golden Oldies-kampioenskap het 18 spanne van verskeie aftreeoorde van Kimberley en omgewing hul vernuf gewys.
Stoepnuus is jou persoonlike Afrikaanse voorblad. Kies onderwerpe soos sport, landbou of goeie nuus, lees volledige berigte reg in die Afrispeel-toep waar die uitgewer dit deel, of swiep in Flits-modus vinnig deur die opskrifte. Hoe meer jy lees, hoe beter leer Stoepnuus wat jy wil sien.
Waar plaaslike Afrikaanse publikasies minder oor internasionale gebeure, wetenskap of tegnologie berig, vul Stoepnuus vir aangemelde lesers en toep-gebruikers die leemtes aan met sorgvuldig geselekteerde berigte wat na natuurlike Afrikaans vertaal word. Verken ons toegewyde afdelings vir Wêreldnuus in Afrikaans en Wetenskap & Tegnologie in Afrikaans.
Elke berig gaan eers deur streng ontdubbeling sodat oorspronklike Afrikaanse verslaggewing altyd voorkeur kry. Waar ’n berig uit Engels vertaal word, word alle syfers en eiename geverifieer, ’n duidelike ‘Vertaal’-etiket vertoon, en direk na die oorspronklike uitgewer geskakel — ’n ryk bron van alledaagse afrikaanse woorde vir ons afrikaanse opvoedkundige speletjies, afrikaanse taalspeletjies en afrikaanse taal speletjies.
Daaglikse Afrikaanse nuus is goeie leesstof vir jou woordeskat — en Afrispeel se gratis afrikaanse woordspeletjies help jou om daardie afrikaanse woorde te onthou. Ons afrikaanse taalspeletjies (of afrikaanse taal speletjies) is ook afrikaanse opvoedkundige speletjies vir skole en tuisonderrig.
Opskrifte en kort opsommings kom uit die openbare nuusvoere van Maroela Media, Pretoria FM, NovaNews, LitNet, Rooi Rose, AgriOrbit. Elke berig behoort aan sy uitgewer en skakel na die oorspronklike; Afrispeel kies en sorteer net die opskrifte.