Porsche word Pretorianer se skilderdoek
’n Kunstenaar wat in Pretoria grootgeword het, het saam met Porsche se ontwerpers gewerk om ’n unieke sportmotor te skep ter viering van die handelsmerk se 75ste bestaansjaar in Australië.
Stoepnuus · Afrispeel
Maandag 9 November 2026 · Bygewerk 01:15
Tegnologie- en wetenskapnuus in Afrikaans: kunsmatige intelligensie, selfone en toeps, internet en kuberveiligheid, motors en elektriese voertuie, die ruimte en nuwe wetenskaplike ontdekkings.
Hier is die jongste berigte oor tegnologie en wetenskap van Afrikaanse nuusbronne, die nuutste eerste.
’n Kunstenaar wat in Pretoria grootgeword het, het saam met Porsche se ontwerpers gewerk om ’n unieke sportmotor te skep ter viering van die handelsmerk se 75ste bestaansjaar in Australië.
LitNet: Jou 824 bladsye nuwe Afrikaanse navorsingsverslae
Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle Audi se spliternuwe premium Q5-reeks en gaan ry met ’n geel AA-bakkie wat op gas loop.
"Hierdie mediahistoriese artikel gee ’n oorsig van een kenmerkende aspek van Rapport en sy voorgangers, wat as populisties getipeer kan word. Die verskynsel word beskou aan die hand van tersaaklike…
Hoe baie avontuurfietse staan in motorhuise, terwyl hulle ryers wag vir ‘n opening in hulle program om te gaan ry? Ander mense was net moeg gewag en het begin reis. Ek het die afgelope naweek met…
Die baan het 'n besondere geskiedenis met uithourenne, en in Januarie word nóg 'n hoofstuk geskryf wanneer Suid-Afrika sy eerste internasionale 24-uur-uithouren aanbied.
'n Meestersgraad-student het ’n biotelemetriestelsel ontwikkel wat natuurlewe in landbougebiede op ’n afstand monitor en videobeelde en omgewingsdata oor hul gedrag versamel.
Stoepnuus is jou persoonlike Afrikaanse voorblad. Kies onderwerpe soos sport, landbou of goeie nuus, lees volledige berigte reg in die Afrispeel-toep waar die uitgewer dit deel, of swiep in Flits-modus vinnig deur die opskrifte. Hoe meer jy lees, hoe beter leer Stoepnuus wat jy wil sien.
Waar plaaslike Afrikaanse publikasies minder oor internasionale gebeure, wetenskap of tegnologie berig, vul Stoepnuus vir aangemelde lesers en toep-gebruikers die leemtes aan met sorgvuldig geselekteerde berigte wat na natuurlike Afrikaans vertaal word. Verken ons toegewyde afdelings vir Wêreldnuus in Afrikaans en Wetenskap & Tegnologie in Afrikaans.
Elke berig gaan eers deur streng ontdubbeling sodat oorspronklike Afrikaanse verslaggewing altyd voorkeur kry. Waar ’n berig uit Engels vertaal word, word alle syfers en eiename geverifieer, ’n duidelike ‘Vertaal’-etiket vertoon, en direk na die oorspronklike uitgewer geskakel — ’n ryk bron van alledaagse afrikaanse woorde vir ons afrikaanse opvoedkundige speletjies, afrikaanse taalspeletjies en afrikaanse taal speletjies.
Daaglikse Afrikaanse nuus is goeie leesstof vir jou woordeskat — en Afrispeel se gratis afrikaanse woordspeletjies help jou om daardie afrikaanse woorde te onthou. Ons afrikaanse taalspeletjies (of afrikaanse taal speletjies) is ook afrikaanse opvoedkundige speletjies vir skole en tuisonderrig.
Opskrifte en kort opsommings kom uit die openbare nuusvoere van Maroela Media, Pretoria FM, NovaNews, LitNet, Rooi Rose, AgriOrbit. Elke berig behoort aan sy uitgewer en skakel na die oorspronklike; Afrispeel kies en sorteer net die opskrifte.