Hoera, Japanse Springbokke kom een vir een huis toe
Die Japanse spens van Springbokke is vinnig besig om leeg te loop, maar dit is alles in belang van Suid-Afrikaanse rugby. Een vir een kom dis spelers huis toe.
Stoepnuus · Afrispeel
Maandag 9 November 2026 · Bygewerk 01:15
Leefstylnuus in Afrikaans: resepte en braaiwenke, gesondheid en fiksheid, reis en vakansie-idees, ouerskap, verhoudings, huis en tuin, en geloof.
Die berigte kom van Afrikaanse tydskrifte en nuusbronne soos Rooi Rose, Maroela Media en NovaNews. Vind jy ’n resep wat jy later wil maak? Stoor dit in Stoepnuus se Stoorplek.
Die Japanse spens van Springbokke is vinnig besig om leeg te loop, maar dit is alles in belang van Suid-Afrikaanse rugby. Een vir een kom dis spelers huis toe.
Die 16-jarige Majoleeh Muller van die Hoër Meisieskool Paarl het met haar navorsing oor voedselvermorsing nie net ’n toekenning in die VSA ontvang nie, maar ook ontdek dat landbou veel meer behels as…
Vyf jaar ná hul seuntjie Jan Nathaniël se verdrinking, vertel Jannie en Ronel du Plessis hoe hulle met die gemis saamleef en waarom die pyn nooit heeltemal weggaan nie.
Vir een Italiaanse sjef in Australië was die antwoord só onwrikbaar dat dit hom uiteindelik sy werk gekos het.
“Een van die McHardy-roosbos se stingels het skielik en onverwags dieselfde groot, dig gevulde blomme as die oorspronklike roos begin dra, maar dié keer met ’n bottergeel kleur en ’n ligte geur,”…
Huispryse op Riebeek-Kasteel het die hoogte ingeskiet tot R3,1 miljoen, terwyl ’n besonderse landgoed vir R19,5 miljoen pas op die mark gekom het.
As jy ’n bril dra, wat is jou grootste frustrasie wanneer dit by grimering kom?
In hierdie reeks kry ons ʼn kykie agter die skerms by Maroela Media. Ontmoet Leonie-Mari Bezuidenhout, een van ons sagtenuusverslaggewers.
“Ek het aan die bestuur van Toyota Verblitz verduidelik dat ek nie van my gesin in die komende seisoen geskei wil wees en heen weer tussen Japan en Suid-Afrika reis nie. Hulle het begrip vir my…
Deur Maryke Roberts Loer jy na die webwerf of brosjure wat met jou bespreking per e-pos arriveer, kry jy ‘n goeie idee van die bederf wat op jou wag. Die stigters en eienaars van die Canvas…
’n Kletsbot kan die woorde van empatie naboots. Dit kan nie omgee nie.
“Ek wil net hê my kind moet gesond word. Ek wil haar weer sien lag, haar drome najaag en haar lewe voluit leef. Ek kan nie bekostig om haar te verloor nie.”
Hierdie week vir Wiele2Wiele ervaar hulle Audi se spliternuwe premium Q5-reeks en gaan ry met ’n geel AA-bakkie wat op gas loop.
Hoe nader aftrede kom, hoe belangriker word dit om jou kapitaal te beskerm sonder om die groei wat jy steeds nodig het prys te gee.
Die ouers van ’n 13-jarige meisie dagvaar Google nadat sy glo die tegnologiereus se KI-aangedrewe soekfunksie op haar skoolrekenaar gebruik het om haar eie dood en begrafnis te beplan.
Niemand gaan op die eerste dag die “Kokkedoor”-stoor op Struisbaai verlaat nie, selfs al is daar ’n span of twee wat in die hek geduik het.
Hoe baie avontuurfietse staan in motorhuise, terwyl hulle ryers wag vir ‘n opening in hulle program om te gaan ry? Ander mense was net moeg gewag en het begin reis. Ek het die afgelope naweek met…
Deur Vilien-Miri Coetzee Foto’s Vilien-Miri Coetzee As jy jou 51ste winkel open, het jy duidelik ’n manier van sake doen wat werk. Poetry, ’n familiebesigheid wat deel van die Cape Union Mart-groep…
Carien vertel aan Maroela Media die boek het haar gehelp om haar seun se diagnose te verstaan en te verwerk.
Deur Rachel Jonker rooi rose het bietjie by Natasha van Zyl gaan hoor hoe haar reis met tuinmaak en sosiale media begin het. 1. Hoe het jou tuinmaak-reis begin? Ons het in 2014 in ons huis ingetrek…
Bestanddele 160 ml gort, afgespoel 200 g Brusselse spruitjies, steeltjies verwyder en fyngesny 3 k bronkorstakkies 150 g vars of bevrore kersies, ontpit 45 ml (3 e) okkerneut, fyngekap 30 ml (2 e)…
Deur Hannon Bothma, Voorkomskenner en aanbieder van Glam Guru op kykNET Nommerpasklere Kies klere wat goed by jou pas en jou liggaamsvorm komplementeer. Vermy kledingstukke wat te styf of te los is…
Deur Leandri Wahl Ken jou feite Meer mense hoe belangrik dit is om na ons planeet om te sien, en dit sluit die agteruitgang van die osoonlaag in. Die osoonlaag is die algemene begrip vir die…
Skuldgevoelens by ouers lei dikwels tot oorbeskerming, oftewel “helikopter”- of “grassnyer”-ouerskapsmetodes.
Stoepnuus is jou persoonlike Afrikaanse voorblad. Kies onderwerpe soos sport, landbou of goeie nuus, lees volledige berigte reg in die Afrispeel-toep waar die uitgewer dit deel, of swiep in Flits-modus vinnig deur die opskrifte. Hoe meer jy lees, hoe beter leer Stoepnuus wat jy wil sien.
Waar plaaslike Afrikaanse publikasies minder oor internasionale gebeure, wetenskap of tegnologie berig, vul Stoepnuus vir aangemelde lesers en toep-gebruikers die leemtes aan met sorgvuldig geselekteerde berigte wat na natuurlike Afrikaans vertaal word. Verken ons toegewyde afdelings vir Wêreldnuus in Afrikaans en Wetenskap & Tegnologie in Afrikaans.
Elke berig gaan eers deur streng ontdubbeling sodat oorspronklike Afrikaanse verslaggewing altyd voorkeur kry. Waar ’n berig uit Engels vertaal word, word alle syfers en eiename geverifieer, ’n duidelike ‘Vertaal’-etiket vertoon, en direk na die oorspronklike uitgewer geskakel — ’n ryk bron van alledaagse afrikaanse woorde vir ons afrikaanse opvoedkundige speletjies, afrikaanse taalspeletjies en afrikaanse taal speletjies.
Daaglikse Afrikaanse nuus is goeie leesstof vir jou woordeskat — en Afrispeel se gratis afrikaanse woordspeletjies help jou om daardie afrikaanse woorde te onthou. Ons afrikaanse taalspeletjies (of afrikaanse taal speletjies) is ook afrikaanse opvoedkundige speletjies vir skole en tuisonderrig.
Opskrifte en kort opsommings kom uit die openbare nuusvoere van Maroela Media, Pretoria FM, NovaNews, LitNet, Rooi Rose, AgriOrbit. Elke berig behoort aan sy uitgewer en skakel na die oorspronklike; Afrispeel kies en sorteer net die opskrifte.