Riebeek-Kasteel gesogte omgewing vir eiendomskopers
Huispryse op Riebeek-Kasteel het die hoogte ingeskiet tot R3,1 miljoen, terwyl ’n besonderse landgoed vir R19,5 miljoen pas op die mark gekom het.
Stoepnuus · Afrispeel
Maandag 9 November 2026 · Bygewerk 01:15
Geld- en sakenuus in Afrikaans: hoe die rand teenoor die dollar vaar, wat die Reserwebank met rentekoerse doen, petrol- en dieselpryse, belasting, beleggings en die breë Suid-Afrikaanse ekonomie.
Hierdie blad versamel die jongste sakeberigte van Afrikaanse nuusbronne sodat jy vinnig kan sien wat jou huishouding en jou besigheid raak.
Huispryse op Riebeek-Kasteel het die hoogte ingeskiet tot R3,1 miljoen, terwyl ’n besonderse landgoed vir R19,5 miljoen pas op die mark gekom het.
Die rand het gister met meer as een persent teenoor die dollar versterk te midde van vroeë aanduidings dat die DA goed in die munisipale verkiesing gevaar het. Beleggers beskou die uitslae volgens…
Hoe nader aftrede kom, hoe belangriker word dit om jou kapitaal te beskerm sonder om die groei wat jy steeds nodig het prys te gee.
Deur Vilien-Miri Coetzee Foto’s Vilien-Miri Coetzee As jy jou 51ste winkel open, het jy duidelik ’n manier van sake doen wat werk. Poetry, ’n familiebesigheid wat deel van die Cape Union Mart-groep…
Inkopiestrollies word daagliks oor die land heen gesteel, en handelaars voer 'n stille stryd teen dié diefstal terwyl miljoene rande se verlies gely word.
Die akteur en teatermaker De Klerk Oelofse vertel hoe sy oorwinning by die Woordfees se The Perfect Pitch-kompetisie hom die kans bied om sy droomproduksie, “Sodom en Cremora”, op die planke te…
Uitgereik deur kykNET In Elke donker wolk ontmoet twee mans mekaar by ’n ondersteuningsgroep vir mense wat rou, maar hul vriendskap is minder toevallig as wat dit lyk. The Philipstown WireCar Grand…
“Volhoubaarheid beteken nie dat alles anders gedoen moet word nie. Dit gaan daaroor om raak te sien wat beter kan werk en dan doelbewus te kies om dit te verander.”
Dié Hisense-skottelgoedwasser kombineer slim tegnologie, ruim pakplek en ’n stylvolle ontwerp om die daaglikse skottelgoedlas ligter te maak.
As produsente jaar ná jaar meer moet bestee om dieselfde hoeveelheid voedsel te produseer, maar ál minder wins oorhou, kom ekonomiese volhoubaarheid onder druk.
Stoepnuus is jou persoonlike Afrikaanse voorblad. Kies onderwerpe soos sport, landbou of goeie nuus, lees volledige berigte reg in die Afrispeel-toep waar die uitgewer dit deel, of swiep in Flits-modus vinnig deur die opskrifte. Hoe meer jy lees, hoe beter leer Stoepnuus wat jy wil sien.
Waar plaaslike Afrikaanse publikasies minder oor internasionale gebeure, wetenskap of tegnologie berig, vul Stoepnuus vir aangemelde lesers en toep-gebruikers die leemtes aan met sorgvuldig geselekteerde berigte wat na natuurlike Afrikaans vertaal word. Verken ons toegewyde afdelings vir Wêreldnuus in Afrikaans en Wetenskap & Tegnologie in Afrikaans.
Elke berig gaan eers deur streng ontdubbeling sodat oorspronklike Afrikaanse verslaggewing altyd voorkeur kry. Waar ’n berig uit Engels vertaal word, word alle syfers en eiename geverifieer, ’n duidelike ‘Vertaal’-etiket vertoon, en direk na die oorspronklike uitgewer geskakel — ’n ryk bron van alledaagse afrikaanse woorde vir ons afrikaanse opvoedkundige speletjies, afrikaanse taalspeletjies en afrikaanse taal speletjies.
Daaglikse Afrikaanse nuus is goeie leesstof vir jou woordeskat — en Afrispeel se gratis afrikaanse woordspeletjies help jou om daardie afrikaanse woorde te onthou. Ons afrikaanse taalspeletjies (of afrikaanse taal speletjies) is ook afrikaanse opvoedkundige speletjies vir skole en tuisonderrig.
Opskrifte en kort opsommings kom uit die openbare nuusvoere van Maroela Media, Pretoria FM, NovaNews, LitNet, Rooi Rose, AgriOrbit. Elke berig behoort aan sy uitgewer en skakel na die oorspronklike; Afrispeel kies en sorteer net die opskrifte.